Die Oogknip-speletjie

Kies die vlak en klik op “Begin Speletjie” om te begin!
Punte 0 Lewens 5

Kies ’n vlak en klik op die Start Game-knoppie om te begin.
Vlak 1 beteken dat daar simbole uit les 1 sal wees, vlak 2 dat daar simbole uit les les 2 sal wees, ensovoorts.
Jou taak is om die betrokke letter te tik voordat daar ’n nuwe letter verskyn.
As jy dit nie regkry nie, verloor jy een lewe. Jy het altesaam 5 lewens.
Elke letter wat jy korrek en betyds tik gee vir jou een punt.