Welkom by die Tastik Studie!

Tik u nog steeds met twee vingers op die sleutelbord? Moet u elke keer na die sleutelbord kyk voor u iets kan tik?

Wel, Touch Typing Study is 'n vrye, gebruikers-vriendelike webwerf wat ontwerp is om u te leer tik, oefening te gee en tikspoed en akkuraatheid te verbeter. Sodra u die kuns bemeester het, sal dit nie meer nodig wees om op die sleutelbord te kyk nie, en u sal ook in staat wees om baie vinniger en meer akkuraat te tik!

Tas-tik is gebaseer is op die kinematika (beweging) van die geheue eerder as sig. Met hierdie metode bereik u baie hoër tikspoed, veral indien u teks van ander visuele material moet oordra / herskryf.

Met Tastik word rekenaar produktiwiteit aansienlik verbeter, insleutel van data is baie vinniger, en, waar moontlik, verminder moegheid en ooreising van die oë.

Die Tastik Studie bevat 15 lesse, 'n spoed toets en speletjies waardeur u stap-vir-stap kan leer, u eie vordering monitor en pret hê!

Sleutelbord uitleg

Screenshot