Die Vallende woorde-speletjie

Kies die vlak en klik op “Begin Speletjie” om te begin!
Punte 0 Lewens 5

Kies ’n vlak en klik op die Start Game-knoppie om te begin.
Vlak 1 beteken dat daar letters, lettergrepe en woorde uit les 1 sal wees, vlak 2 dat daar letters en woorde uit les 2 sal wees, ensovoorts.
Jou taak is om die woorde wat op die skerm verskyn te tik voordat hulle omval. Tik die woord en druk Enter.
Vir elke woord wat omval voordat jy hom tik verloor jy een lewe. Jy het altesaam 5 lewens.
Elke korrek getikte woord of lettergreep gee vir jou punte. Jy kry een punt vir elke letter in die getikte woord.